Exodus 13:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ongesuurde brode moet sewe dae geëet word; en daar sal geen suurdeeg by jou gesien word nie, en geen suurdeeg sal by jou in jou hele woonplek gesien word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gedurende daardie sewe dae mag julle net brood eet sonder suurdeeg. Daar mag nie ’n krieseltjie suurdeeg te sien wees nie, nie by julle nie en nêrens in julle land nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ongesuurde brode moet die sewe dae geëet word: by jou mag geen gesuurde brood gesien word nie, en geen suurdeeg mag by jou in jou hele grondgebied gesien word nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit moet beslis ongesuurde brood wees wat julle die sewe dae lank eet. Dan mag daar geen gis of enige suurdeeg by julle in julle hele gebied wees nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ongesuurde brood moet sewe dae lank geëet word. Daar mag by jou nie iets met suurdeeg in te sien wees nie; ja, in jou hele grondgebied mag daar nie suurdeeg by jou te sien wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet sewe dae lank ongesuurde brood eet en julle mag nie brood by julle hê wat suurdeeg in het nie. Daar mag nie suurdeeg by julle wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |