Exodus 13:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vandag het julle uitgekom in die maand Abib.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons trek weg op ’n dag in die maand Abib.
Afrikaans 1933/1953 Vandag trek julle uit, in die maand Abib.
Afrikaans 1983 “Julle vertrek vandag, op hierdie besondere dag in die maand Abib.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vandag, in die maand Abib, trek julle weg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle gaan vandag weg, in die maand Abib.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie dag val in die maand Abib.