Exodus 13:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het nie die wolkkolom bedags of die vuurkolom snags voor die volk weggeneem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die wolkstapel in die dag en die wolk met vuur in gedurende die nag het nooit voor die volk weggegaan nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wolkkolom het nie bedags en die vuurkolom nie snags voor die volk gewyk nie. |
| Afrikaans 1983 | Die wolkkolom bedags en die vuurkolom snags het altyd voor die volk gebly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die wolkkolom het bedags en die vuurkolom snags, nie voor die volk weggegaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die dag was die wolk by die Israeliete, en in die nag was die vuur by hulle. Die Here en die wolk het altyd by die Israeliete gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die wolk in die dag het nooit weggegaan nie en die vuurbol het altyd in die nag daar gebly. |