Exodus 13:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het van Sukkot af weggetrek en laer opgeslaan in Etam, aan die rand van die woestyn.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is van Sukkot af weg en het by Etam aan die rand van die woestyn gekom. Hulle het daar kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 So het hulle dan van Sukkot af weggetrek en laer opgeslaan in Etam, aan die kant van die woestyn.
Afrikaans 1983 Hulle het Sukkot verlaat en by Etam aan die rand van die woestyn kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van Sukkot af weggetrek en kamp opgeslaan by Etam, aan die rand van die woestyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het weggegaan van Sukkot en hulle het hulle tente opgeslaan in Etam langs die woestyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het van Sukkot af weggegaan en by Etam op die rand van die woestyn gaan kamp opslaan.