Exodus 13:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Heilig vir My al die eersgeborenes, alles wat die moederskoot oopmaak onder die kinders van Israel, van mense sowel as van diere; dit is myne.
Afrikaans (NLV) 2011 “Elke oudste seun in Israel moet aan My opgedra word. Die een wat eerste gebore word, behoort aan My, of dit nou ’n mens of ’n dier is.”
Afrikaans 1933/1953 Heilig vir My al die eersgeborenes. Alles wat die moederskoot open onder die kinders van Israel, van mense en van diere, dit is myne.
Afrikaans 1983 “Julle moet elke eersgeborene aan My wy, elke eersteling wat in Israel gebore word, mens en dier. Dit is Myne.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wy al die eersgeborenes aan My. Die eerstelinge van elke moederskoot onder die Israeliete, van mense en diere, behoort aan My.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet elke oudste seun van die Israeliete vir My gee. Die oudste seun van die mense en ook die eerste manlike kleintjie van al die diere behoort aan My.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle moet die eerste seun wat ’n ma in die wêreld bring, vir My eenkant sit. In Israel behoort die een wat eerste gebore word, aan My, of dit nou ’n mens is of ’n dier.”