Exodus 13:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit sal wees wanneer die HERE jou in die land van die Kanaäniete sal bring, soos Hy aan jou en jou vaders met 'n eed beloof het en dit aan jou sal gee,
Afrikaans (NLV) 2011 Onthou hierdie voorskrifte wanneer die Here julle in die land gebring het waar die Kanaäniete nou woon. Hy het dit lankal reeds aan julle voorouers belowe.
Afrikaans 1933/1953 En as die HERE jou in die land van die Kanaäniete bring, soos Hy aan jou en jou vaders met 'n eed beloof het, en Hy dit aan jou gee,
Afrikaans 1983 “Wanneer die Here julle nou bring in die land van die Kanaäniete en dit aan julle gee, soos Hy met 'n eed aan julle en julle voorvaders belowe het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wanneer die Here jou in die land van die Kanaäniete bring, soos Hy vir jou en jou voorvaders met 'n eed beloof het, en Hy dit vir jou gee,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal julle na die land Kanaän bring. Hy het dit vir julle en julle voorvaders belowe. Wanneer Hy die land vir julle gee,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die Here het die land van die Kanaäniete aan julle voorouers belowe. Wanneer die Here julle dan by daardie land laat aankom en Hy dit vir julle gee,