Exodus 13:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom moet jy hierdie verordening op sy tyd van jaar tot jaar onderhou.
Afrikaans (NLV) 2011 “Onthou hierdie opdrag sodat julle die fees elke jaar op die vasgestelde tyd kan hou.
Afrikaans 1933/1953 Daarom moet jy hierdie insetting onderhou op die daarvoor bepaalde tyd, van jaar tot jaar.
Afrikaans 1983 Julle moet hierdie voorskrif van jaar tot jaar op die bepaalde tyd nakom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet hierdie vaste voorskrif op die bepaalde tyd, jaar ná jaar, nakom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet elke jaar hierdie tyd die Paasfees vier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet aan hierdie voorskrif vashou sodat julle elke jaar op die tyd wat bepaal is, hierdie fees vir die Here kan vier.