Exodus 12:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle moet van die bloed neem en dit slaan aan die twee syposte en aan die boonste deurposte van die huise waarin hulle dit moet eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle moet van die rammetjie se bloed vat en daarvan smeer aan die bokant en sykante van die kosyn van die huis se voordeur waarin hulle dit gaan eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle moet van die bloed neem en dit stryk aan die twee deurposte en aan die bo-drumpel, aan die huise waarin hulle dit eet. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet van die bloed smeer aan die sykante en die bokant van die deurkosyn van elke huis waar julle die lam gaan eet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Hulle moet van die bloed neem en dit smeer aan die sykante en bokant van die deurkosyne by die huise waarin hulle dit eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die bloed van hierdie dier neem en julle moet dit aan die deur se raam smeer. Julle moet dit doen in elke huis waar julle die lam eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle moet dan van die bloed van die lam vat en dit aan die kante en boaan die deurkosyn van die huis smeer waar hulle die lam gaan eet. |