Exodus 12:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So het al die kinders van Israel gedoen; soos die HERE Moses en Aäron beveel het, so het hulle gedoen.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het toe presies net so gemaak soos die Here vir Moses en Aäron gesê het.
Afrikaans 1933/1953 En al die kinders van Israel het dit gedoen. Soos die HERE Moses en Aäron beveel het, so het hulle gedoen.
Afrikaans 1983 Al die Israeliete het gedoen presies wat die Here vir Moses en Aäron beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die Israeliete het dit gedoen. Soos die Here aan Moses en Aäron opdrag gegee het, het hulle dit gedoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die Israeliete het gedoen presies soos die Here vir Moses en Aäron gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete het presies net so gemaak soos die Here vir Moses en Aäron gesê het.