Exodus 12:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Een wet moet geld vir die inheemse en vir die vreemdeling wat onder julle vertoef.
Afrikaans (NLV) 2011 Dieselfde reël geld vir almal, of hulle nou in Israel gebore is en of dit iemand is wat uit die buiteland by julle kom woon het.”
Afrikaans 1933/1953 Een wet moet geld vir die kind van die land en vir die vreemdeling wat onder julle vertoef.
Afrikaans 1983 Een en dieselfde bepaling moet geld vir die gebore Israeliet en vir die vreemdeling wat julle beskerming geniet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dieselfde wet geld vir gebore Israeliete en vir vreemdelinge wat tydelik tussen julle is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dieselfde wet vir almal gebruik, vir die Israeliete en ook vir die vreemdelinge.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Presies dieselfde reël moet gebruik word vir die Israeliete as vir die buitelanders wat tussen julle woon.”