Exodus 12:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Vreemdeling en 'n dagloner mag nie daarvan eet nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense wat gehuur word of trekarbeiders mag nie saam eet nie.
Afrikaans 1933/1953 Geen vreemde inwoner of huurling mag daarvan eet nie.
Afrikaans 1983 geen bywoner of huurling mag daarvan eet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geen bywoner of huurarbeider mag daarvan eet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat nie Israeliete is nie en wat vir julle werk of by julle woon, mag nie die Paasfees-kos eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat net vir ’n tyd in die land bly, of gehuur is om ’n bepaalde stuk werk te doen mag nie saam eet nie.