Exodus 12:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar elkeen se dienaar wat vir geld gekoop word, as jy hom besny, dan moet hy daarvan eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Slaaf wat gekoop is, mag wel saam eet, mits hy besny is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar elke slaaf wat 'n man met geld gekoop het, die moet hy besny; dan kan hy daarvan eet. |
| Afrikaans 1983 | 'n slaaf wat deur iemand gekoop is, mag eers daarvan eet nadat hy besny is; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar enige slaaf wat deur iemand met silwer gekoop is, mag, nadat jy hom besny het, daarvan eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand 'n slaaf gekoop het en die slaaf is besny, dan mag die slaaf ook die Paasfees-kos eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Slaaf wat met geld gekoop is, mag daarvan eet, maar hy moet reeds besny wees. |