Exodus 12:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE vir Moses en Aäron: Dit is die insetting van die pasga: Geen vreemdeling mag daarvan eet nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het toe vir Moses en Aäron gesê: “Die reëlings vir die Paasfees is soos volg: Iemand wat nie aan Israel behoort nie, mag nie saam eet nie.
Afrikaans 1933/1953 Verder het die HERE aan Moses en Aäron gesê: Dit is die insetting van die pasga: G,,n uitlander mag daarvan eet nie.
Afrikaans 1983 Die Here het vir Moses en Aäron gesê: “Dit is die voorskrifte in verband met die paasfees: geen nie-Israeliet mag daarvan eet nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir Moses en Aäron gesê: “Dit is die vaste voorskrif vir die Pasga: Geen buitelander mag daarvan eet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Moses en Aäron gesê: “Julle moet die Paasfees só vier: Net Israeliete mag die Paasfees-kos eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vir Moses en Aäron nog meer reëls vir die paasviering gegee: “As iemand nie ’n Israeliet is nie, mag hy nie saam die paaslam eet nie.