Exodus 12:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het weggegaan en gedoen soos die HERE Moses en Aäron beveel het, so het hulle gedoen.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het presies net so gaan maak soos die Here vir hulle deur Moses en Aäron gesê het.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Israel het gegaan en dit gedoen. Soos die HERE Moses en Aäron beveel het, so het hulle gedoen.
Afrikaans 1983 Soos die Here vir Moses en Aäron beveel het, presies so het die Israeliete gedoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het gegaan en dit gedoen. Soos die Here Moses en Aäron beveel het, het hulle gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het gedoen presies wat die Here vir Moses en Aäron gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het teruggegaan na hulle huise toe en presies net so gemaak soos die Here vir Moses en Aäron gesê het.