Exodus 12:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit sal gebeur as julle kinders vir julle sê: Wat bedoel julle met hierdie diens? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer julle kinders vir julle vra: ‘Waaroor gaan hierdie fees?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En as julle kinders julle vra: Wat beteken die diens daar? |
| Afrikaans 1983 | As julle kinders sou vra: ‘Wat beteken hierdie verpligting?’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer julle kinders julle vra, ‘Wat beteken hierdie gebruik vir julle?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer julle kinders vir julle vra: ‘Wat beteken hierdie fees?’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer julle kinders vir julle vra hoekom julle hierdie fees hou, |