Exodus 12:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as julle in die land kom wat die HERE julle sal gee, soos Hy beloof het, moet julle hierdie diens onderhou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer julle in die land kom wat die Here belowe het om vir julle te gee, moet julle hierdie fees gereeld hou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as julle in die land kom wat die HERE aan julle sal gee soos Hy beloof het, moet julle hierdie diens onderhou. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer julle in die land kom wat die Here vir julle gaan gee soos Hy beloof het, moet julle hierdie verpligting nakom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer julle in die land kom wat die Here aan julle sal gee soos Hy belowe het, moet julle hierdie gebruik nakom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer julle kom in die land wat die Here belowe het om vir julle te gee, dan moet julle altyd hierdie fees vier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer julle in die land gaan woon wat die Here vir julle beloof het, moet julle hierdie fees elke jaar hou sonder om dit een keer oor te slaan. |