Exodus 12:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle moet hierdie saak onderhou as 'n insetting vir jou en jou seuns tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Onthou dat hierdie ’n vasstaande voorskrif is wat ook vir julle nageslagte geld. |
| Afrikaans 1933/1953 | Onderhou dan hierdie saak as 'n insetting vir jou en jou kinders tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | “Julle en julle kinders moet altyd hierdie voorskrif eerbiedig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Kom hierdie saak na as 'n voorskrif wat vir altyd geld, vir jou en jou kinders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle en julle nageslag moet altyd gehoorsaam wees en julle moet hierdie fees vier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle moet altyd onthou wat daar gebeur het. Julle en julle kinders moet elke jaar op daardie dag terugdink aan wat daar in Egipte gebeur het. |