Exodus 12:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste maand van die jaar wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hierdie maand sal van nou af die belangrikste maand wees. Die nuwe jaar moet met hierdie maand begin. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees. |
| Afrikaans 1983 | “Hierdie maand is vir julle die belangrikste maand; dit moet die eerste maand van die jaar word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Hierdie maand is vir julle die belangrikste maand, dit moet van nou af die eerste maand van die jaar wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hierdie maand is van nou af die belangrikste maand in die hele jaar. Dit moet die eerste maand wees van elke jaar. Die nuwe jaar moet met hierdie maand begin. |