Exodus 12:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle mag niks daarvan laat oorbly tot die môre toe nie; en wat daarvan oorbly tot die môre toe, moet julle met vuur verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar mag ook niks daarvan oor wees teen die volgende oggend nie. Wat daarvan oorbly, moet voor die volgende oggend verbrand word.
Afrikaans 1933/1953 Julle mag daar ook niks van laat oorbly tot die môre toe nie; maar wat daarvan tot die môre oorbly, moet julle met vuur verbrand.
Afrikaans 1983 Julle mag niks daarvan tot die volgende môre laat oorbly nie. As daar die volgende môre tog iets oor is, moet julle dit verbrand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle mag niks daarvan tot die volgende oggend laat oorbly nie. Wat daarvan oorbly tot die oggend, moet verbrand word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie die vleis tot die volgende dag hou nie. As daar van die vleis oorbly tot die volgende dag, dan moet julle dit verbrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar mag niks van die vleis oorbly nie. As daar die volgende oggend nog enigiets oor is, moet dit in die vuur verbrand word.”