Exodus 12:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het met Moses en Aäron in Egipteland gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl hulle nog in Egipte was, het die Here vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het met Moses en Aäron in Egipteland gespreek en gesê:
Afrikaans 1983 In Egipte het die Here vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir Moses en Aäron in Egipteland gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het in Egipte vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl hulle nog in Egipte was, het die Here vir Moses en Aäron gesê: