Exodus 10:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Anders, as jy weier om my volk te laat trek, kyk, môre sal Ek die sprinkane in jou gebied inbring.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy aanhou weier om my volk te laat gaan, gaan Ek môre sprinkane oor jou hele land laat kom.
Afrikaans 1933/1953 Want as jy weier om my volk te laat trek, kyk, dan bring Ek môre sprinkane in jou grondgebied,
Afrikaans 1983 As jy weier om my volk te laat gaan, bring Ek môre 'n sprinkaanplaag oor jou land.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want as jy aanhou weier om my volk te laat gaan – kyk, Ek gaan môre treksprinkane oor jou grondgebied bring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy hulle nie laat gaan nie, dan sal Ek môre sprinkane oor jou land bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy aanhou weier om my volk te laat gaan, bring Ek sommer môre nog ’n ramp van sprinkane in jou land.