Exodus 10:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Moses: Jy het goed gepraat, ek sal jou aangesig nie meer sien nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Nou goed dan!” het Moses geantwoord. “Dit is net soos u sê. Ek sal u nooit weer sien nie.”
Afrikaans 1933/1953 En Moses antwoord: U het reg gepraat. Ek sal u aangesig nie weer sien nie.
Afrikaans 1983 Moses het geantwoord: “Soos u sê: u sal my nie weer sien nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het geantwoord: “Dit is soos u sê. Ek sal u gesig nie weer sien nie. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het gesê: “Dit is reg wat jy gesê het, jy sal my nooit weer sien nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses sê toe vir hom: “Jy is hierdie keer reg. Jy sal my nooit weer sien nie.”