Exodus 10:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die HERE het Farao se hart verhard, en hy het hulle nie laat gaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het die farao maar weer hardkoppig gemaak. Hy het steeds nie ingestem om hulle te laat gaan nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die HERE het Farao se hart verhard, en hy wou hulle nie laat trek nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar die Here het die farao weer koppig gemaak, sodat hy hulle nie wou laat gaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die Here het die farao se hart verhard, en hy wou hulle nie laat gaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het die farao hardkoppig gemaak. Hy wou nie die Israeliete laat gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het die farao maar weer laat vassteek. Hy was glad nie bereid om hulle te laat gaan nie. |