Exodus 10:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het sy hand na die hemel uitgesteek; en daar was 'n digte duisternis in die hele Egipteland drie dae lank. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het sy hand in die lug opgesteek. Dit was drie dae lank stikdonker in die hele Egipte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Moses sy hand uitsteek na die hemel, kom daar 'n dik duisternis in die hele Egipteland, drie dae lank. |
| Afrikaans 1983 | Moses het toe sy hand in die lug opgesteek, en drie dae lank was dit pikdonker oor die hele Egipte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het sy hand na die hemel uitgestrek, en drie dae lank was daar 'n diepe duisternis oor die hele Egipteland. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het sy hand opgesteek in die lug, en toe word dit baie donker in die hele Egipte, drie dae lank. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het sy hand boontoe uitgestrek. Dit het drie dae lank stikdonker geword oor die hele Egipte. |