Exodus 10:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die HERE het Farao se hart verhard, sodat hy die kinders van Israel nie laat trek het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het Farao egter weer hardkoppig laat word en hy het geweier om die Israeliete te laat gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die HERE het Farao se hart verhard, sodat hy die kinders van Israel nie laat trek het nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar die Here het die farao weer koppig gemaak, en hy het die Israeliete nie laat gaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die Here het die hart van die farao verhard, en hy het nie die Israeliete laat gaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die Here het die farao hardkoppig gemaak. Die farao het nie die Israeliete laat gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het egter weer die farao se hardkoppigheid die oorhand oor hom laat kry. Hy wou weer nie kopgee om die Israeliete te laat gaan nie. |