Exodus 10:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het van Farao af weggegaan en die HERE gebid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses is weg van die farao af en het tot die Here gebid. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het van Farao af weggegaan en tot die HERE gebid. |
| Afrikaans 1983 | Moses het van die farao af weggegaan en tot die Here gebid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het van die farao af weggegaan en by die Here gepleit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het weggegaan van die farao en hy het tot die Here gebid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het van die farao af weggegaan en tot die Here gaan bid. |