Exodus 10:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Farao vir Moses en Aäron haastig geroep; en hy sê: Ek het gesondig teen die HERE jou God en teen jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die farao het Moses en Aäron toe dringend laat roep. “Ek het verkeerd gemaak met die Here julle God en met julle,” het hy vir hulle gesê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Farao gou vir Moses en Aäron laat roep en gesê: Ek het gesondig teen die HERE julle God en teen julle. |
| Afrikaans 1983 | Die farao laat toe haastig vir Moses en Aäron roep en hy sê: “Ek het verkeerd gedoen teen julle God, die Here, en teen julle! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die farao het hom gehaas om Moses en Aäron te ontbied en gesê: “Ek het teen die Here, julle God, en teen julle gesondig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die farao het haastig vir Moses en Aäron geroep en gesê: “Ek het verkeerd gedoen teen julle God die Here en teen julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die farao het Moses en Aäron dringend laat roep. Hy bieg toe by hulle: “Ek erken ek het ’n fout gemaak. Ek het my misgis met die Here julle God en ook met julle. |