Exodus 10:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE vir Moses: Gaan in na Farao, want Ek het sy hart en die hart van sy dienaars verhard om hierdie my tekens voor hom te verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê toe vir Moses: “Gaan weer terug na die farao toe. Ek het hom en sy amptenare onwillig gemaak sodat Ek hierdie rampe oor hulle kan laat kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het die HERE vir Moses gesê: Gaan na Farao toe, want Âk het sy hart verhard, ook die hart van sy dienaars, sodat Ek hierdie tekens van My onder hulle kan verrig, |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die Here vir Moses gesê: “Gaan na die farao toe, want Ek het hom en sy amptenare onversetlik gemaak sodat Ek hierdie wonders van My onder hulle kan doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het vir Moses gesê: “Gaan na die farao, want dit is Ek wat sy hart en die harte van sy amptenare verhard het, sodat Ek hierdie tekens van My in hulle midde kon laat gebeur, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Gaan na die farao toe, want Ek het hom en sy amptenare hardkoppig gemaak sodat Ek hierdie tekens vir hulle kan wys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir Moses gesê: “Gaan stel weer jou eis vir die farao. Ek het hom en sy leiers hardkoppig gemaak sodat Ek rede kan hê om al hierdie dinge met hulle te laat gebeur. |