Esther 9:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Parshandatha en Dalfon en Aspata, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ook die tien seuns van Haman die seun van Hammedata, Parsandata, Dalfon, Aspata, |
| Afrikaans 1933/1953 | en Parsand ta en Dalfon en Asp ta, |
| Afrikaans 1983 | Hulle het ook vir Parsandata, Dalfon, Aspata, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het ook Parsandata en Dalfon en Aspata |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [7-10] Hulle het ook die tien seuns van Haman doodgemaak. Die seuns was Parsandata, Dalfon, Aspata, Porata, Adalja, Aridata, Parmasta, Arisai, Aridai en Wajesata. Haman was die seun van Hammedata, hy was die vyand van die Judeërs. Maar die Judeërs het nie hulle vyande se goed vir hulleself gevat nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [7-10] Onder hulle was die tien seuns van Haman, die seun van Hammedata, die vyand van die Jode: Parsandata, Dalfon, Aspata, Porata, Adalja, Aridata, Parmasta, Arisai, Aridai en Wajesata. Maar die Jode het nie hierdie mense se besittings gevat nie. |