Esther 9:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die paleis Susan het die Jode vyf honderd man gedood en vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die hoofstad Susan het die Jode 500 mense doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die vesting Susan het die Jode vyf honderd man gedood en uitgeroei; |
| Afrikaans 1983 | In die vestingstad Susan het die Jode vyf honderd man doodgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die vestingstad Susan het die Jode vyfhonderd mense doodgemaak en uitgewis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Judeërs het 500 mense in die stad Susan doodgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In Susan alleen het hulle 500 mense doodgemaak. |