Esther 9:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die bevel van Ester het hierdie sake van Purim bevestig; en dit is in die boek geskryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was op Ester se bevel dat die voorskrifte vir hierdie Purimdae vasgestel is. Dit is toe in ’n boek opgeskryf.
Afrikaans 1933/1953 En die bevel van Ester het die voorskrifte vir hierdie Purim vasgestel, en dit is in 'n boek geskrywe.
Afrikaans 1983 Dit was op Ester se bevel dat die voorskrifte vir hierdie Purimdae vasgestel is. Dit is toe in 'n boek neergeskryf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Bevel van Ester het hierdie voorskrifte van die Purim bevestig en dit is in 'n •boekrol opgeskryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ester het besluit hoe hulle die Purimfees moet vier, en hulle het dit geskryf in 'n boek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ester se voorskrifte oor die Purimfees is toe in ’n boek neergeskryf.