Esther 9:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | om dit onder hulle vas te stel, dat hulle die veertiende dag van die maand Adar en die vyftiende dag daarvan jaarliks moet hou, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die Jode opdrag gegee om elke jaar op die veertiende en die vyftiende van die maand Adar fees te vier. |
| Afrikaans 1933/1953 | om vir hulle vas te stel dat hulle al jare die veertiende dag van die maand Adar en die vyftiende daarvan moes vier -- |
| Afrikaans 1983 | en die Jode gelas om voortaan elke jaar die veertiende en die vyftiende van die maand Adar te vier |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hulle gelas om elke jaar die veertiende en die vyftiende dag van die maand van Adar te herdenk |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mordegai het gesê hulle moet elke jaar op die 14de en die 15de dag van die maand Adar feesvier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarin het hy hulle aangemoedig om jaarliks hierdie twee dae as feesdae te vier. |