Esther 9:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op daardie dag is die getal van die wat in die paleis Susan gedood is, voor die koning gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Teen die aand van daardie dag het die koning gehoor hoeveel mense in die stad Susan doodgemaak is.
Afrikaans 1933/1953 Op dieselfde dag het die getal van die wat in die vesting Susan gedood is, voor die koning gekom;
Afrikaans 1983 Dieselfde dag nog het die koning berig gekry van die getal mense wat in die stad Susan doodgemaak is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die aantal mense wat in die vestingstad Susan doodgemaak is, is nog dieselfde dag aan die koning bekend gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die koning daardie dag hoor hoeveel mense in Susan dood is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning is daardie selfde dag nog ingelig oor hoeveel mense in die stad Susan doodgemaak is.