Esther 9:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die tien seuns van Haman, die seun van Hammedatha, die vyand van die Jode, het hulle gedood; maar hulle het hul hand nie op die buit gelê nie.
Afrikaans (NLV) 2011 die vyande van die Jode, doodgemaak. Hulle het nie oorlogsbuit van hulle gevat nie.
Afrikaans 1933/1953 die tien seuns van Haman, die seun van Hammed ta, die teëstander van die Jode, het hulle gedood, maar na die buit hulle hand nie uitgesteek nie.
Afrikaans 1983 die tien seuns van Haman, seun van Hammedata en vyand van die Jode, doodgemaak. Op hulle besittings het hulle egter nie beslag gelê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die tien seuns van Haman, seun van Hammedata en teenstander van die Jode, doodgemaak, maar nie 'n hand op die buit gelê nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***