Esther 8:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê koning Ahasveros vir koningin Ester en vir die Jood Mórdegai: Kyk, ek het vir Ester die huis van Haman gegee, en hom het hulle aan die galg opgehang, omdat hy sy hand op die Jode gelê het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Ahasveros het toe vir koningin Ester en vir die Jood Mordegai gesê: “Kyk, ek het alles wat Haman besit het vir Ester gegee en ek het hom aan sy eie galg laat ophang omdat hy die Jode wou uitroei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê koning Ahasv,ros aan koningin Ester en aan die Jood Mordegai: Kyk, die huis van Haman het ek aan Ester gegee, en hom het hulle aan die galg opgehang, omdat hy sy hand teen die Jode uitgesteek het. |
| Afrikaans 1983 | Koning Ahasveros het toe vir koningin Ester en vir die Jood Mordegai gesê: “Kyk, ek het Haman se eiendom vir Ester gegee en hom laat ophang aan die galg omdat hy die Jode wou uitroei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Koning Ahasveros het vir koningin Ester en vir Mordegai, die Jood, gesê: “Kyk, Haman se besittings het ek vir Ester gegee en vir hom het hulle gehang aan die paal, omdat hy die Jode wou uitmoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Ahasveros het vir koningin Ester en vir die Judeër Mordegai gesê: “Julle weet dat ek Haman se huis vir Ester gegee het en dat hulle vir Haman aan die paal opgehang het omdat hy gesê het dat hulle die Judeërs moet doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê koning Ahasveros vir koningin Ester en vir Mordegai die Jood: “Kyk, ek het Haman laat ophang oor sy komplot teen die Jode en al sy bates vir Ester gegee. |