Esther 8:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hoe kan ek uithou om die onheil te sien wat oor my volk sal kom? of hoe kan ek uithou om die vernietiging van my familie te sien? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek kan mos nie net toekyk wanneer my volk deur so ’n ramp getref word nie. Hoe kan ek toelaat dat my familie uitgeroei word?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hoe sou ek kan aansien die onheil wat my volk sal tref? En hoe sou ek kan aansien die ondergang van my geslag? |
| Afrikaans 1983 | Hoe sou ek kon toekyk as my volk deur so 'n ramp getref word? Hoe sou ek kon toekyk as my familie uitgeroei word?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want hoe sal ek dit kan verduur om toe te kyk hoe my volk deur so 'n ramp getref word? En hoe sal ek dit kan verduur om toe te kyk hoe my familie uitgewis word?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil nie hê dat so 'n slegte ding met my volk gebeur nie. Ek wil nie hê dat hulle my familie doodmaak nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe sou ek dit kon verdra om te sien hoe my volk deur so ’n ramp getref word en my eie familie uitgeroei word?” |