Esther 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die koning die goue septer na Ester uitgestrek. Toe het Ester opgestaan en voor die koning gaan staan, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning het weer sy goue septer na Ester toe uitgesteek. Sy het opgestaan en voor hom kom staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning het die goue septer na Ester uitgesteek, en Ester het haar opgerig en voor die koning gaan staan |
| Afrikaans 1983 | Die koning het die goue septer na Ester toe uitgesteek, en sy het voor hom gaan staan |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning het die goue septer na Ester uitgesteek. Sy het opgestaan en voor die koning gaan staan |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het die goue septer na Ester toe uitgesteek, en Ester het opgestaan en voor die koning gaan staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning het weereens sy goue septer na Ester toe uitgesteek. Sy staan toe op en sê vir hom: |