Esther 8:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die Jode het lig en blydskap en vreugde en eer gehad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir die Jode was daar weer lig en vreugde en blydskap en hulle het aansien onder die ander volke gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die Jode was daar lig en vrolikheid en vreugde en eer; |
| Afrikaans 1983 | Vir die Jode was daar weer lig en vreugde en blydskap en 'n gevoel van eiewaarde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die Judeërs was dit 'n tyd van lig en vreugde, vrolikheid en eer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Judeërs kon weer hoop. Hulle was bly en vrolik, hulle het geweet dat hulle belangrik is vir die koning. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Jode was opgeruimd en vrolik. Hulle het gevoel dat hulle weer waardige mense was. |