Esther 8:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op een dag in al die provinsies van koning Ahasveros, naamlik op die dertiende dag van die twaalfde maand, dit is die maand Adar.
Afrikaans (NLV) 2011 Die dag waarop hulle dit in al die provinsies van koning Ahasveros kon doen, was die dertiende van die twaalfde maand, die maand Adar.
Afrikaans 1933/1953 op een dag in al die provinsies van koning Ahasv,ros, op die dertiende van die twaalfde maand, dit is die maand Adar.
Afrikaans 1983 Dit alles kon hulle doen in al die provinsies van koning Ahasveros op één bepaalde dag, die dertiende van die twaalfde maand, die maand Adar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit alles kon op een bepaalde dag in al die provinsies van koning Ahasveros gedoen word, op die dertiende dag van die twaalfde maand, die •maand Adar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit moes gebeur in al die provinsies van koning Ahasveros, op één dag, op die 13de dag van die twaalfde maand, die maand Adar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dag waarop hierdie koninklike opdrag in al die provinsies in werking sou tree, was 7 Maart die volgende jaar.