Esther 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ester sê: Die teëstander en vyand is hierdie goddelose Haman. Toe was Haman bang voor die koning en die koningin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ester antwoord toe: “Ons vervolger en vyand is hierdie slegte Haman!” Haman het asvaal van skrik voor die koning en koningin geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ester sê: Die teëstander en vyand is hierdie slegte Haman! Toe skrik Haman voor die koning en die koningin. |
| Afrikaans 1983 | en Ester antwoord: “Die teëstander en vyand is hierdie lae mens, hierdie Haman.” Haman het groot geskrik daar in teenwoordigheid van die koning en koningin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Ester antwoord: “'n Verdrukker en vyand is hierdie bose Haman.” Haman het ineengekrimp van vrees voor die koning en die koningin. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En Ester sê: “Dit is hierdie slegte man Haman. Hy is ons vyand!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Ester: “Ons vyand, die een wat ons vervolg, is hierdie slegte man Haman.” Haman het hom asvaal geskrik en angsbevange na die koning en Ester gestaar. |