Esther 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het Haman toe opgehang aan die galg wat hy vir Mordegai voorberei het. Toe is die koning se toorn tot bedaring gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het Haman toe opgehang aan die paal wat hy vir Mordegai laat oprig het. Die koning se woede het toe afgekoel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het Haman opgehang aan die galg wat hy vir Mordegai opgerig het, en die woede van die koning het bedaar. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Haman toe opgehang aan die galg wat hy vir Mordegai laat bou het. Daarna het die woede van die koning bedaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het Haman toe gehang aan die paal wat hy vir Mordegai voorberei het. Daarna het die woede van die koning bedaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir Haman opgehang aan die paal wat hy laat inplant het om vir Mordegai op te hang. Die koning was toe tevrede. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het Haman toe aan die galg opgehang wat hy vir Mordegai laat bou het. Daarna het die koning se bui bedaar. |