Esther 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die koning en Haman het toe gekom om saam met koningin Ester te eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning en Haman het by koningin Ester aangekom om saam met haar te eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die koning en Haman inkom om saam met koningin Ester die feesmaal te hou, |
| Afrikaans 1983 | Die koning en Haman het by koningin Ester gekom om saam met haar te eet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning en Haman het by koningin Ester gaan eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning en Haman het by koningin Ester kom eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [1-2] Die koning en Haman het toe by Ester gaan eet. Terwyl hulle besig was om wyn te drink, het die koning weer vir haar gevra: “Koningin Ester, wat is dit wat jy van my wil hê? Sê vir my en ek sal dit vir jou gee, selfs al is dit die helfte van my koninkryk.” |