Esther 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die koninklike kleed gebring word wat die koning gebruik om aan te trek, en die perd waarop die koning ry, en die koninklike kroon wat op sy hoof geplaas is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | moet hulle van die koning se klere bring wat hy self gedra het en die perd waarop die koning self gery het met die koning se embleem op sy voorkop. |
| Afrikaans 1933/1953 | laat hulle 'n koninklike kleed bring waarmee die koning bekleed was, en 'n perd waar die koning op gery het en op die kop waarvan 'n koninklike kroon gesit is; |
| Afrikaans 1983 | daar moet 'n koninklike kleed gebring word wat die koning self aangehad het en 'n perd waarop die koning self gery het, 'n perd met die koninklike embleem op sy kop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir so iemand moet 'n koninklike kleed gebring word wat die koning self gedra het, en 'n perd waarop die koning self gery het, en wat 'n koninklike hooftooisel op sy kop het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan moet hulle koningsklere bring wat die koning self gedra het. Hulle moet ook 'n perd bring waarop die koning gery het, 'n perd wat 'n kroon op sy kop het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |