Esther 6:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Haman antwoord die koning: Want die man vir wie die koning graag eer,
Afrikaans (NLV) 2011 Hy antwoord toe die koning: “As die koning iemand graag wil vereer,
Afrikaans 1933/1953 Daarom het Haman vir die koning gesê: Die man aan wie die koning eer wil bewys --
Afrikaans 1983 Toe antwoord hy die koning: “Met die man aan wie die koning graag eer wil bewys, moet soos volg gehandel word:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Haman antwoord die koning: “Iemand aan wie die koning graag eer wil betoon –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sê toe vir die koning: “Wanneer die koning vir iemand wil wys dat hy belangrik is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [7-8] Daarom sê hy toe: “Laat hulle vir hom ’n koninklike kleed bring soos dié wat die koning dra en ’n perd waarop die koning self al gery het met die koninklike embleem op sy kop.