Esther 6:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die dienaars van die koning vir hom: Kyk, Haman staan in die voorhof. En die koning sê: Laat hom inkom.
Afrikaans (NLV) 2011 Die amptenare van die koning sê vir hom: “Dit is Haman wat in die voorhof staan.” “Laat hy inkom!” sê die koning.
Afrikaans 1933/1953 En die jongmanne van die koning antwoord hom: Daar staan Haman in die voorhof. Toe sê die koning: Laat hy inkom.
Afrikaans 1983 Die dienaars van die koning sê toe vir hom: “Haman staan in die voorhof.” Toe sê die koning: “Laat hy inkom!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die jong manne van die koning het geantwoord: “Kyk, dit is Haman wat in die voorhof staan.” “Laat hom binnekom,” het die koning beveel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning se jongmanne sê toe vir die koning: “Haman staan daar op die oop stuk grond.” En die koning sê: “Sê vir hom hy moet inkom.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dis Haman wat daar staan,” sê die paleisamptenare toe. “Nou laat hom inkom” sê die koning.