Esther 6:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Mordegai het weer by die koning se poort aangekom. Maar Haman het na sy huis gehaas, treurend en met sy hoof bedek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mordegai is toe weer terug na die poort van die paleis toe, terwyl Haman haastig huis toe is, neerslagtig en verneder. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Mordegai teruggegaan na die poort van die koning; maar Haman het hom gehaas na sy huis toe, treurig en met bedekte hoof. |
| Afrikaans 1983 | Daarna is Mordegai terug na die poort van die paleis toe, maar Haman is haastig huis toe, ontnugter en skaam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mordegai het hierna teruggegaan na die koningspoort, maar Haman is haastig terug na sy huis, bedroef en met 'n bedekte hoof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het Mordegai teruggegaan na die paleis, en Haman het vinnig huis toe gegaan. Hy het gerou en hy het sy kop toegemaak met 'n doek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Mordegai teruggegaan na die paleishek toe. Haman is egter hoogs ontsteld en vernederd terug na sy eie huis. |