Esther 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hatak het toe uitgegaan na Mordegai na die straat van die stad wat voor die koning se poort was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hatak gaan toe na Mordegai waar hy op die plein voor die ingang van die koninklike paleis is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hatag het uitgegaan na Mordegai na die stadsplein wat voor die poort van die koning gelê het. |
| Afrikaans 1983 | Hatak het na Mordegai toe gegaan op die stadsplein voor die poort van die paleis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hatag het uitgegaan na Mordegai op die stadsplein voor die koningspoort. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hatak het na Mordegai toe gegaan op die oop stuk grond voor die paleis van die koning, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hatak is toe uit na Mordegai toe waar hy op die binneplein by die ingang van die paleis gestaan het. |