Esther 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Mórdegai bevel gegee om Ester te antwoord: Moenie by jouself dink dat jy in die huis van die koning sal ontvlug nie, meer as al die Jode. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mordegai het haar laat weet: “Moenie vir een oomblik dink dat jy daar in die koning se paleis gaan vrykom van die lot van die ander Jode nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê Mordegai dat hulle Ester moes antwoord: Verbeel jou nie dat jy alleen uit al die Jode in die huis van die koning sal vrykom nie. |
| Afrikaans 1983 | en hy het haar geantwoord: “Moenie dink net jy van al die Jode sal vrykom omdat jy in die koning se paleis is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Mordegai haar laat weet: “Moenie dink dat net jy, van al die Jode, sal ontkom omdat jy in die koninklike paleis woon nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en toe het Mordegai gesê hulle moet vir Ester antwoord en sê: “Jy moenie dink dat jy vry sal wegkom omdat jy in die koning se huisgesin is nie, jy sal saam met die ander Judeërs sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | het hy haar gewaarsku: “Moenie dink omdat jy in die paleis bly, jy is enigsins veiliger as enige ander Jood nie. |