Esther 3:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die dienaars van die koning wat in die poort van die koning was, vir Mórdegai: Waarom oortree jy die gebod van die koning?
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning se ander dienaars wat in die poort van die paleis gewerk het, het vir Mordegai gevra: “Waarom oortree jy die opdrag van die koning?”
Afrikaans 1933/1953 En die dienaars van die koning, in die poort van die koning, het aan Mordegai gesê: Waarom oortree jy die gebod van die koning?
Afrikaans 1983 Die dienaars van die koning wat in die poort van die paleis was, het vir Mordegai gevra: “Waarom oortree jy die bevel van die koning?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die dienaars van die koning in die koningspoort het vir Mordegai gevra: “Hoekom verontagsaam jy die bevel van die koning?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander amptenare in die paleis het vir Mordegai gevra: “Hoekom doen jy nie wat die koning gesê het nie?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ander amptenare wou toe by Mordegai weet waarom hy weier om die koning se bevel te gehoorsaam.