Esther 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die koning vir Haman: Die silwer is aan jou gegee, ook die volk, om met hulle te doen soos dit in jou oë goed is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy kan maar die geld vir jouself hou,” het die koning gesê, “maar maak met hierdie volk soos jy wil.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning het aan Haman gesê: Die silwer word jou geskenk; ook die volk, om daarmee te doen soos goed is in jou oë. |
| Afrikaans 1983 | en sê vir hom: “Die silwer kan jy maar hou en met die volk kan jy maak wat jy wil.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning het vir Haman gesê: “Die silwer word aan jou gegee, en maak met die volk soos dit goed is in jou oë.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het vir Haman gesê: “Jy mag die silwer hou, en jy mag met daardie volk doen wat jy wil.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hou die geld,” het hy gesê, “en doen met die Jode net wat jy wil.” |